www.bybelkennis.co.za Blog
Mat 18:1-20 (fokus 18:15-20) ‘As ’n ander gelowige jou op die een of ander manier sleg behandel het, dan moet jy die saak alleen met hom gaan uitpraat’ (18:15) Help uitpraat regtig? Ek wonder. Daar is mense wat op grond...
In the Western world, the suffering that seems to be the most painful is that of feeling rejected, ignored, despised and left alone – Henri Nouwen Psalm 35(5) [Ek gaan dwarsdeur van die Nuwe Testament en Psalms. ‘n Direkte...
Lees: Mat 17:1-27 (fokus 17:24-27) ‘Maar ons moenie hierdie mense aanstoot gee nie’ (17:27) In 17:24-27 leer Jesus ons ʼn interessante les. Terwyl Jesus-hulle eendag so gesels kom dit uit dat Jesus eintlik nie aan sy Pa se huis, die...
Lees: Mat 16:5-28 (fokus: 16:24-28) ‘Daarna het Jesus vir sy dissipels gesê: “As iemand my volgeling wil wees, moet hy sy hele lewe vir My gee… Jy moet ’n keuse maak wat jy met jou lewe wil doen. Vra jouself...