20 Januarie – Leef doelgerig. – Jan van der Watt
Lees: Mat 15:21-16:4 (fokus: 15:21-27) “Weet jy, jou geloof is regtig baie groot,” het Jesus haar toe geantwoord. “Ek sal jou wens waar maak.” (15:28) In die lewe is dit nie hoe jy begin wat tel nie, maar hoe jy...