www.bybelkennis.co.za Blog
Lees: Mat 13:1-35 (fokus: 13:24-30) [Hierdie dagstukkies kom uit ‘n dagboek geskryf deur Prof Jan van der Watt. Hy maak gebruik van Die Boodskap. Dank aan CUM vir die gebruik van hierdie materiaal.] ‘Die onkruid moet nou maar saam met...
Die lang gedig, wat nie altyd duidelik is nie, weerspieël die konflik in die vroeë Jodendom, en ondersteun hoofstuk 56 se aksent op ‘n oop inklusiewe gemeenskap en hoofstuk 58 se eis van ekonomiese regverdigheid in die samelewing. Die situasie...
It is so much easier to be grateful for a gift given in joy than fot a gift given with hesitation or reluctance – Henri Nouwen Psalm 35(2) [Ek gaan dwarsdeur van die Nuwe Testament en Psalms. ‘n Direkte...
We attempt to remove our guilt by redefining right and wrong according to our cultural fads – David Platt Die krag van Jesus se kruisiging ‘n Rooms-Katolieke aartsbiskop vertel die storie van drie jong kwaaddoeners wat die priester...