www.bybelkennis.co.za Blog
Na die aanslag op die oortreders in 57:3-13a verander die toon weer skielik in 57:14-21. Die teenstelling tussen oordeel en versekering is tipies van Jesaja wat telkens God se oordeel baie ernstig opneem, maar herhaaldelik hoop ná die oordeel beklemtoon....
There is nothing little, weak or naive about being a child of God – Henri Nouwen Psalm 34(5) [Ek gaan dwarsdeur van die Nuwe Testament en Psalms. ‘n Direkte Vertaling van die Bybelgenootskap van Suid-Afrika (2014) gebruik maak.]...
We have filled our lives and our churches with more comforts for us, all the while turning a blind eye and a deaf ear to abject poverty in others – David Platt Oortuiging, deernis en moed Die wêreld...
Lees: Mat 9:1-13 (fokus: 9:9-13) “Ek gaan jou ’n goeie rede gee om weer te begin glimlag. Ek gaan sorg dat God nie meer vir jou kwaad gaan wees oor jou sonde nie.” (9:2). Ons kan soms op die snaakste...