www.bybelkennis.co.za Blog
57:3 Met die vers begin die lang deel (57: 3-13a) oor die onregverdiges, met wie die digter-profeet nie simpatie het nie – ‘Maar julle!’ (julle onregverdiges) teenoor die regverdiges wat in vrede lewe en sterf. Die kwaaddoeners word voor ’n...
As we care for the poor over time, what may have initially been duty (“have to”) inevitibly become delight “want to”) – David Platt Ons leef in ‘n wêreld van armoede Wat is die implikasies van die evangelie vir...
Lees: Mat 8:18-34 (fokus: 8:28-34) ‘Hewig ontsteld oor die varke, het die dorpsmense Jesus soos een man gaan soek. Toe hulle Hom kry, jaag hulle Hom sowaar daar weg!’ (8:34). In 8:28-34 lees ons die verhaal van die duiwel wat...
Na die vreugdevolle uitsig op ‘n gemeenskap waarin almal welkom is om saam te aanbid en te lewe uit die genade van die Here, vertel die volgende twee hoofstukke van die negatiewe reaksie van Israel op die uitnodiging, en stippel...