Die anatomie van ongeloof
Vader Zossima in Fyodor Dostoevsky se The Brother Karamazov sê: Above all, don’t lie to yourself. The man who lies to himself and listens to his own lie comes to such a pass that he cannot distinguish the truth...

Lees: Mat 4:1-25 (fokus 4:1-11) ‘Jesus het skerp gereageer: “Gee dadelik pad van My af, Satan! Die Bybel sê: ‘Jy moet net die Here as jou God aanbid. Hom alleen moet jy dien!’”’ (4:10) Iemand het eenmaal gesê: ‘Wie God...
In hierdie verse maak die digter-profeet ‘n skerp kontras tussen die ou lewe onder Babilon se gesag en die nuwe aanbod van lewe saam met die HERE. 55:1 Waarskynlik klink die vers soos ‘n straatverkoper wat sy ware adverteer. Aan...
Where there is patience and humility, there is neither anger nor vexation – Franciskus van Assisi Vrae teenoor stellings Die openingswoorde van die slang aan Eva was ‘n vraag: Het God werklik gesê julle mag van geen boom...