Droom oor my boetie se dood – Hermie van Zyl
‘n Leser vra: Ek het verlede jaar gedroom van my boetie se vrou en sy twee dogtertjies wat alleen op hul plaas staan en hande vashou. Die atmosfeer was grys en ek het in my gees gevoel my boetie is...

Luke vra Bybel boek name in Sipedi Boodskap Teks: Ek het n persoon wat ek help om die Skrif te leer. Sy Afrikaans is baie beperk. Ek het vir hom ‘n Sepedi Bybel gekoop. Wil vir hom skrifte gee om...
Wat is die verskil tussen die twee Griekse woord ‘exousia’ en ‘dunamis’, want beide word in die Nuwe Testament met krag vertaal? Antwoord: Prof Jan van der Watt antwoord: Die vraer is heeltemal reg: Dit lyk of die twee woorde...
Amos 9 vers 13 9:13 ‘Kyk! daar kom dae,’ is die Godspraak van die HERE,dat die een wat ploeg die (graan) snyer (2020: die een wat graan oes) sal inhaal,en die een wat druiwe trap die een wat die saadsak...