Amos(21) – Francois Malan
Amos 9 vers 9-10 9:9 Want kyk, Ek gee bevel, Ek skud onder al die nasies die huis van Israel, soos in ‘n sif rondgeskud word, ennie ‘n klippie sal op die grond val nie. Israel word opgeroep om goed...

Amos 9 vers 5-6 9:5 Verse 5-6 is ’n lofprysing van die HERE wat verse 1- 4 se Alomteenwoordigheid van die HERE beklemtoon. ‘En my Heer, die HERE van die leërskare, raak die aarde aan en dit wankel (2020: sidder),en...
Die HERE staan by die altaar (Die vyfde gesig: Amos 9:1-4) 9:1 ‘Ek het my Heer by die altaar sien staan en Hy het gesê:‘slaan die pilaarkop (kapiteel van die pilaar) stukkend dat die drumpels beween breek hulle in stukke...
Die vierde uitspraak – ’n honger na die woorde van die HERE (Amos 8:11-13) 8:11 ‘Kyk! daar kom dae,’ is die Godspraak van my Heer, die HERE, ‘dat Ek ’n hongersnood in die land sal loslaat,nie ’n hongersnood na brood...