www.bybelkennis.co.za Blog
Die volgende hoofstukke skilder die Here se werk in die politiek van Kores, sy oproep tot Israel en deur sy nuwe skepping word woestyne vrugbare grond. Israel word bevry deur die Here se welwillende dienaar Kores (44:24-45:13) Die vorige gedeeltes...
Are you too bad to receive grace? How could you be too bad to receive what is for the bad? – David Powlison Wat/Wie sal dinge regstel in ons gebroke wêreld? Christus. Christus stel dinge reg deur sy...
While others are congratulating themselves, I have to sit humbly at the foot of the cross and marvel that I’m saved at all. –C.H. Spurgeon Die evangelie het hoofstukke Die Bybel is goeie nuus. Eenvoudig. Maar goeie nuus van wat?...
God can achieve his purpose either through the absense of human power and resources or the abandonment of reliance on them (Oswald Chambers). Psalm 26 (5) [Ek gaan dwarsdeur van die Nuwe Testament en Psalms. ‘n Direkte Vertaling van die...