www.bybelkennis.co.za Blog
Amos(6) – Francois Malan
Die HERE se gawes aan Israel (Amos 2 verse 9-11) Die gedeelte verskil van die vorige sewe profesieë. Hier word die groot dade van God in Israel se geskiedenis in herinnering geroep: die HERE se uitroeiing van die inwoners van...
Amos(5) – Francois Malan
Teen Israel, die tienstamme (Amos 2:6-16) Toe Salomo se baie vroue hom in sy ouderdom verlei het om ander gode te dien, het hy nie aan die HERE getrou gebly nie. Daarom het die HERE sy koningskap van hom afgeskeur...
Amos(4) – Francois Malan
Teen die Ammoniete, oos van Israel (Amos 1:13-15) 1:13 Die gebied van die Ammoniete grens aan die suide teen Moab en in die noorde tot by die Jabbokrivier teenaan Gilead van Ruben, Gad en ’n halwe Manassestam met hulle goeie...