www.bybelkennis.co.za Blog
41:21-29 Die tweede hoftoespraak van die Here (dit word ook voortgesit in hoofstuk 42) is ‘n uitdaging aan die afgode 21-24; en die inbring van Kores as die Here se getuie 25-29. 41:21 Die afgode en hulle aanbidders word deur...
God is the silence of the universe and man is the cry that gives meaning to that silence – Jose Saramago wat die posisie van die ateïs beskryf. Psalm 19 (1) [Ek gaan dwarsdeur van die Nuwe Testament...
Have faith and the way will open – ou Kwaker gesegde Gee my wysheid (5) Matthew Henry (1622 – 1714) het ‘n kommentaar oor die hele Bybel geskryf. Uit hierdie massiewe werk het ‘n boek (Grant Me Wisdom)...
41:14 Met die beskrywing van Jakob/Israel as ‘n klein wurmpie eggo die Here Israel en die profeet se moedelose woorde, dat alle mense soos gras verdor en soos blomme verwelk (40:6-8). Hy eggo ook sy versekering in 40:9-11 dat Hy...