Perspektief op gebed (28) – Die hartklop van gebed. – Jan van der Watt
Wanneer huigel ek in gebed? As daar oor huigelary in gebed gepraat word, word daar veral aan twee dele uit die Bybel gedink. Op straathoeke met baie woorde! (i) In Mat 6:5-15 praat Jesus oor gebed. Hy begin deur te...