www.bybelkennis.co.za Blog
Goddelike leiding kom dikwels nie swart op wit nie. * Die Here is egter nie in die Bybel toegesluit nie. Hy is elke dag ook saam met my. Hy is deel van my lewe! Daarom kan ek ook die spore...
Deel 2: Die spore van God in die geskiedenis. ‘n Mens sou nou in alle billikheid kon vra: ‘Is daar nie darem ‘n aanduiding van waar en hoe ons God se wil kan verwag nie?’ Ons moet mos immers ook...
God verhoor nog gebede. Hoe verhoor God gebede? Dit is seker die moeilikste vraag om te beantwoord as ‘n mens oor gebed begin praat. Die groot gevaar is dat mense tou opgooi met gebed as hulle gebede nie dadelik na...
Op die skoot van God aan die gesels. Deel 4: Praktyk toe: in die labratorium van God Paulus was in die tronk toe hy die brief aan die gelowiges in Filippi geskryf het. Dáár het hy seker lang ure met...