www.bybelkennis.co.za Blog
Jesus did not come to impress the crowds, but to die for sinners. —D.A. Carson Die belang van perspektiewe Ons sien soms dat opregte en intelligente mense dikwels dieselfde gebeurtenis verskillend interpreteer. Die modernisme aanvaar dat as twaalf mense...
Annelize vra: Waar staan die volgende in die Bybel asb? Hierdie is nie julle oorlog nie maar Myne Antwoord Prof Francois Malan atwoord In 2 Kronieke 20: 15 staan: ‘So sê die Here vir julle (mense van Juda en...
Die eerste deel van Jesaja (hoofstukke 1-39) sluit in hierdie hoofstuk af met Hiskia se tyd (714-686 v.C.). Die nuwe wêreldmag word ook bekendgestel, Babilon, wat onder Nebukadneser (605-562 v.C.) vir Juda 105 jaar ná die tien stamme se ballingskap...
This is a very serious act of treason: when you love other things more than you love God. —John Piper Psalm 11 (2) [Ek gaan dwarsdeur van die Nuwe Testament en Psalms. ‘n Direkte Vertaling van die Bybelgenootskap van...