www.bybelkennis.co.za Blog
“Joy is the simplest form of gratitude.” Karl Barth Luther se gunsteling prediker Luther beskryf by geleentheid sy gunsteling prediker – ‘n voëltjie. My gunsteling prediker van wie ek meer hou as enige ander prediker is ‘n Janfrederik. Hy...
People may not agree with our theology but they shouldn’t be able to argue with our lives. —John McGowan Kan Christene God hoor praat? Christene kan God hoor praat en sy leiding volg. Perry Noble noem vier maniere waarop...
Die hoofstuk handel oor ‘n wêreldmag wat deur die Here verbreek sal word; in plaas daarvan sal die Here ‘n nuwe regering van welwese vestig wat vreugde en veiligheid vir God se volk sal bring. Die vyand en die omstandighede...
“Working hard for something we don’t care about is called stress; working hard for something we love is called passion.” -Simon Sinek Obed-Edom In die Bybel lees ons van ‘n verskeidenheid mense wie se lewe God se mense...