www.bybelkennis.co.za Blog
Die gedeelte 10:20-23 handel oor die oorblyfsel uit die tien stamme van Israel wat ontvlug het uit die vernietiging van die huis van Jakob (hulle voorvader; die naam Israel beteken ‘God veg/worstel’ soos Hy met Jakob geworstel het om van...
I am talking about being busy doing Christian things. We have spiritual activity with little productivity –Dawson Trotman Psalm 6 [Ek gaan dwarsdeur van die Nuwe Testament en Psalms. ‘n Direkte Vertaling van die Bybelgenootskap van Suid-Afrika (2014)...
The beauty of the gospel is that while we were infinitely sinful we were also unfathomably loved. —Erik Raymond Wat is armoede? Ons hoor dikwels die woord armoede. As ons dit hoor flits ‘n aantal beelde voor ons verby:...
Dié komposisie is een van die sterkste litterêre meesterstukke in die hele boek, met balans tussen woorde en hulle samestellings en klanke. Vir dié mense wat meen dat die Here ‘n besonder band met Jerusalem het, is dit onreëlmatig dat...