www.bybelkennis.co.za Blog
Jan vra: Op watter gronde kan mens sê dat die voorspellings in Matt 24 nie al almal plaasgevind het, behalwe die wederkoms van Christus nie. Antwoord Prof Jan van der Watt antwoord: Dit gaan hier om die vervulling van profesieë...
“Christus is nou die enigste kragbron van my lewe … My eie swakheid leer my om heeltemal op Christus se groot krag staat te maak” (2 Kor. 12:9, 10, p. 596). In 2 Korintiërs 12 vertel Paulus hoe hy teen...
Kobus vra: Ek wil graag weet wat ‘gode in Psalm 82:6 en Johannes 10:34 beteken. Is ons goddelike wesens?’(Ek glo nie ons is goddelike wesens nie want Psalm 86:10 en Jesaja 45:18 sê daar is geen ander God en Psalm...
Om as Christen hoop te verloor of handdoek in te gooi beteken om die deur in God se gesig toe te slaan. 1 Petrus 5:7 (p. 775) sê nie verniet nie: “Neem al die dinge waaroor julle julle bekommer of...