www.bybelkennis.co.za Blog
Jan vra: Op ‘n program “Hoe verklaar mens dit” van RSG voorlaaste Sondag beweer ‘n paleontoloog prof/dr? Jurie van den Heever dat die bestaan van reuse soos beskryf in die Ou Testment liefs met ‘n knippie sout bejeen moet word....
Praying without ceasing isn’t meant to burden us but to liberate us from all our burdens. —Burk Parsons Rut en Simson Die boek Rigters sluit op ‘n donker, amper desperate, noot af: In daardie tyd was daar nog nie...
Interactions with different cultures help us lose our blinders and slowly but surely move to a more rounded biblical Christianity – Tim Keller Ons vergader saam Moderne tegnologie het baie voordele. Ons kan baie vinnig inligting uitruil; ons...
Anna vra: As ‘n kerk ‘n “supernatural” of bonatuurlike diens aanbied, wat beteken dit? Is dit volgens die Bybel? Antwoord Prof Hermie van Zyl antwoord: Verskillende kerke het verskillende tradisies waarbinne hulle opereer. Daar is byvoorbeeld die kerke van...