www.bybelkennis.co.za Blog
Die muil Muile is nie juis gebruik voor die tyd van Dawid nie. Levitikus 19:19 het kruisings tussen diere verbied. Tog is muile wel aangewend (2 Konings 5:17, 1 Kronieke 12:40, Jesaja 66:20)-miskien geteel deur nie Jode en aangekoop deur...
It is better to preach five words of God’s Word than five million words of man’s wisdom. — C.H. Spurgeon Versoeking Sal jy toelaat dat versoeking jou verteer of sal jy dit gebruik om in geregtigheid te groei? Tim Chaddick (The...
There can be no keener revelation of a society’s soul than the way in which it treats its children – C. S. Lewis Na die oorwinning Josua het van Jerigo af manne gestuur na Ai toe, naby Bet-Awen,...
Belasting, hitte en formaliteite Tol het ook in die antieke wêreld bestaan. Vir sommige paaie, brûe of poorte moes tol betaal word-veral as goedere vervoer is. Dit was maar net nog ‘n manier om belasting in te vorder. Gelukkig was...