Ek cope nie meer nie: Ou Skeidsregter, dis ek – Jan van der Watt
’n Fout sal ek kry, dis verseker Iemand het eenmaal gesê: “My vrou is bly ek is nie perfek nie. Sy hou daarvan om fout te vind.” Daar is oorkritiese mense wat met alles fout vind. Hulle kop werk eenvoudig...