www.bybelkennis.co.za Blog
11:14 Die tweede ‘o, wee! In 8:13 is drie ‘ellendes’ aangekondig as waarskuwings van God se oordeel wat aan die kom is Die eerste ‘ellende’ was met die vyfde trompet aangekondig oor die sprinkane wat soos perde lyk en soos...
Sickness has frequently been of more use to the saints of God than health has. —C.H. Spurgeon Die klere maak die man! “Klere maak die man.” Hierdie gesegde is nie fisies waar nie, maar geestelik is dit waar. As...
You need to stop talking to yourself in categories of condemnation and begin talking to God in categories of confession. —Heath Lambert Aanbidding is geestelik … nie ‘n opvoering nie Ons kry vandag die idee dat aanbidding nie belangrik...
Die twee getuies (11:3-13) Die paradoks van ‘n kwesbare en tog beskermde gemeenskap van gelowiges word beskryf met die beeld van die twee getuies wat onoorwinbaar is en tog oorwin word. Die twee word saamgestel uit Ou-Testamentiese tipes. Hulle primêre...