www.bybelkennis.co.za Blog
Die markplek Die markplek het gewoonlik vanaf die poort gestrek. Hier het ook die owerhede hulle sittings gehad (Handelinge 16:19). Die inwoners het hier hulle ware verkoop en koopmanne van ver was hier bedrywig. Die mark was elke dag van...
When our spirit is lonely, we need friends. When oor body is cold, we need clothing. When oor mind is bored, we need books. To admit this is not unspiritual; it is human – John Stott. Wie, sê...
It is a greater mercy to descend from praying parents than from nobles. —John Flavel Die Mona Lisa In Jenson en Grimmond se The Archer and the Arrow word die bewaring van die evangelie vergelyk met die bewaring van die...
Celesté vra: My vraag is, waar staan dit in die Bybel dat wit mense met swart mense mag trou of nie? Ek hou nogal van Pastoor Robert Morris se preke, en ek het toevallig gesien sy dogter is met ‘n...