www.bybelkennis.co.za Blog
The law is a hammer that breaks proud and obstinate hypocrites (Martin Luther.) Ons is geroep om dissipels te maak en nie bekeerlinge nie Het die verbruikerskultuur die manier waarop ons die evangelie verkondig, verander? Ons deel die evangelie met...
Die verhaal van die sewe seëls is verdeel in 4+3=7; vier, die getal van die aarde, vertel die verhaal van die verwoesting op die aarde deur die vier perderuiters (6:1-8); drie, die getal van die hemel, vertel van gebeure in...
I was obliged to be industrious. Whoever is equally industrious will succeed equally well. — Johann Sebastian Bach Hoe moet ons die wet van God gebruik? Hoe moet ons dan die wet gebruik? In 1 Timoteus 1:3 – 11...
The peace of God is first and foremost peace with God. —J.I. Packer Moet ons die mense van die sinkende skip red? Sommige evangeliste sien hulle roeping as om mense van die sinkende skip van die wêreld te red. Die...