www.bybelkennis.co.za Blog
Die poort In die vroegste tye was die hek of poort van ‘n muur om ‘n stad die kwesbaarste plek. Daarom is al gou baie aandag bestee om dit te versterk. Die Kanaäniete het selfs offers aan hulle gode gebring...
Human language never can express adequately divine realities – Charles Gore Wat wil jy hê? Daniel Coleman het verskeie mense gevra: “Verduidelik vir my presies wat julle wil hê.” Ongelooflik, nie ‘n enkele persoon kon die vraag antwoord...
Our failures are never big enough to interrupt God’s plans for us. —Dave Harvey Die verandering van Paulus se lewe – van terroris tot evangelis (3) Ons het reeds na Paulus voor sy bekering en toe sy bekering bekyk....
Willie vra: In Galasiërs 3:1 gebruik Paulus die woord “toor” ( NLV) . In die 1983 vertaling praat hy van “verstand benewel” maar ek dink die Grieks verwys ook na toor . Hoekom sou hy die woord “toor” gebruik ?...