Onverstaanbare Uitdrukkings – Hermie van Zyl
Jan Smith vra: In Genesis 24:2 sê Abraham vir sy dienaar: “Lê tog jou hand onder my heup (3) dat ek jou kan laat sweer by die Here … “. In Job 40:2 staan daar: “Gord tog jou heupe soos...
Jan Smith vra: In Genesis 24:2 sê Abraham vir sy dienaar: “Lê tog jou hand onder my heup (3) dat ek jou kan laat sweer by die Here … “. In Job 40:2 staan daar: “Gord tog jou heupe soos...
Ferdinand Deist het ‘n keer gese dat meeste kerklidmate soos ‘n vuisvoos bokser is: “As die klok lui, storm hulle in vir nog ‘n pak slae!” (Sjoe.) Die gebeure rondom die paasfees Wat het in Jerusalem tydens die...
“Strive not to be a success, but rather to be of value.” – Einstein Die vroeë Christelike hoop Die heidene het geglo dat liggaamlike opstanding onmoontlik is. Antieke Judaïsme is gebou op die geloof dat God die Skepper...
Gideon vra vanaf Facebook Wat is die betekenis daarvan dat Jesus in ‘n nuwe graf begrawe is volgens Matteus 27:60 en Lukas 23:53 Antwoord Prof Francois Malan antwoord: Johannes 19:41 beklemtoon dat daar niemand anders nog ooit in die nuwe...