Die Handelinge van die Apostels: Skipbreuk (Handelinge 27 vers 39-44) – Francois Malan
27:39 Toe dit begin dag word het hulle (die matrose) die land gesien waarvan hulle deur die nag gehoor het hoe die branders daarop breek (27:27). Hulle het egter nie die land herken nie, want hulle gewone roete het nie...