www.bybelkennis.co.za Blog
Die ‘ons’ in die volgende twee hoofstukke sluit Lukas in. Hy was blykbaar saam met Paulus op die tweede sendingreis van Troas af tot in Filippi (16:10-17), op Paulus se derde sendingreis terug van Filippi af na Jerusalem (20:5-15; 21:1-18)...
At vra: Dit wil vir my voorkom asof die skrywer van die maniskrif nie praat van n fisiese vrou van Jesus nie maar Jesus en Sy bruid die Christen Kerk en Jesus as die bruidegom van die Kerk. .Daar is...
Willie vra: So baie maal hoor ek van mense (en predikante) wat sê op so en so ‘n datum het hulle tot bekering gekom en alles het verander en die vrede van die Bybel het deel van hulle lewe geword....
26:24 Terwyl Paulus Jesus se opstanding uit die Ou Testamentiese beloftes daaroor tot sy verdediging aanvoer, bars Festus met ’n groot stem los en sê: ‘Paulus, jy is mal’ (maínomai is om in ’n totaal irrasionele manier te dink en...