www.bybelkennis.co.za Blog
Sint Pietersvis Matteus 17:24-27. Die vis wat Petrus hier gevang het was volgens legende die tilapiavis. Omdat Petrus dit gevang het, word hierdie vis vandag nog die Sint Pietersvis genoem. Die tilapiavisse dra hul eiers en later hul kleintjies in...
Love all, trust a few, do wrong to none. -William Shakespeare Meriete teenoor genade In die verhaal van die genesing van die offisier se slaaf (Lukas 7:1 – 10) sien ons ’n kontras tussen meriete en geloof. Die...
We must measure afflictions by their outcome, not how much they hurt. —Thomas Brooks Die doel van die kerk Hy het hulle geantwoord: “Dit is nie vir julle om die tyd en omstandigheid te weet wat die Vader in...
Heuning Alhoewel ons weet dat die Egiptenare swerms bye in byekorwe aangehou het, is ons nie presies seker van wanneer of die Israeliete dit begin doen het nie. In 2 Kronieke 31:5 word van heuning gepraat in die lys van...