www.bybelkennis.co.za Blog
Vyebome Vye is as een van die seëninge van die Beloofde Land voorgehou (Deuteronomium 8:7-9). Die manne wat deur Moses uitgestuur is om Kanaän te gaan verken, het onder andere vye met hulle saam teruggebring (Numeri 13:23). Vyebome is van...
The Bible is a letter God has sent to us; prayer is a letter we send to him. —Matthew Henry Logika en die Bybel Daar is baie van die sogenaamde “nuwe Ateïste” wat beweer dat godsdiens anti-intellektueel is –...
When pride walks on the platform, God walks off (Anoniem) Die koninkryk van God Scot McKnight (Kingdom Conspiracy) sê dat die grootste fout wat mense maak as hulle van die koninkryk praat, is vergelykings. Dit is dinge soos...
Olyfolie Groot sorg is aan die dag gele om die olyfolie te suiwer. Daarna is dit in kruike en leersakke gebêre. Olyfolie is soos botter en kookvet gebruik en was ‘n belangrike bestanddeel van die daaglikse dieet (vgl Esegiël 16:13)....