Die Handelinge van die Apostels: Paulus verskyn voor Festus (Hand 25:1-5) – Francois Malan
25:1 Keiser Nero stuur Porcius Festus in 58 n.C. as sy goewerneur in Judea en Samaria om Feliks op te volg en die baie opstande daar te gaan onderdruk. Anders as Feliks is hy nie ’n vrygelate slaaf nie, maar...