www.bybelkennis.co.za Blog
Before you speak, it is necessary for you to listen, for God speaks in the silence of the heart – Moeder Teresa Evangelisasie in ‘n post-Christendom kultuur (2) Ons moet weer ‘n evangelie wat mense glo, ontdek. Wat...
Jan Smith vra: Efesiërs 1:4: soos Hy ons in Hom uitverkies het voor die grondlegging van die wêreld om heilig en sonder gebrek voor Hom in liefde te wees, Dan Romeine 8: 28 En ons weet dat vir hulle wat...
4:19 ‘Ons, ons het lief, omdat Hy ons eerste liefgehad het.’ Ons (Johannes en die getroue gelowiges in sy gemeentes en die breë Christelike kerk) staan voorop met klem (teenoor die wat afgedwaal het en ander wat buite staan). ‘ons...
Holiness is not the luxury of the few; it is a simple duty, for you and for me – Moeder Teresa Onderskeidingsvermoë: Hoe beïnvloed dit ons? Sinclair Ferguson (In Christ Alone) het ‘n interessante artikel oor onderskeidingsvermoë geskryf....