Die Eerste Brief van Johannes: Die vierde vereiste vir kinders van God – om lief te hê (4:7-5:4) – Francois Malan
Die herkoms uit God al dan nie, bepaal die aard van die liefde. Uit enige ander bron kan dit mensliewend, welwillend en vriendelik wees, maar skiet tog te kort in die weegskaal van God se oordeel. Deel van God...