www.bybelkennis.co.za Blog
Moral Irony: In the ancient world, the Romans reviled Christians for rumors about orgies and killing their young. In the modern world, western Secularists revile Christians for refusing to hold orgies and for refusing to kill their young. –...
Die eerste hoofdeel van die brief (1:5-2:27) sê ‘God is lig – lééf in die lig!’ Jesus Christus het ons kom verlos van die bose mag van die duisternis om te leef as oorwinnaars oor sonde, die Bose, wêreldsgesindheid, en...
“It is often very good for young persons if their wishes are not all gratified.” – Philip Melanchthon Hoekom het die wêreld die Christene raakgesien In die eerste eeu, met die Christendom in sy kinderskoene, het die Grieks-Romeinse...
Joodse opvoeding Toe die Joodse volk uit die woestyn gekom het en Kanaän ingeneem het, het hulle nog nie ‘n ontwikkelde onderrigsisteem gehad nie. So ‘n opvoedingsisteem het eers later ontwikkel soos wat die Joodse gemeenskap ontwikkel het. Hulle is...