Die Handelinge van die Apostels: Van Troas na Milete (Hand 20:13-16) – Francois Malan
20:13 Soos ’n dagboek se aantekeninge beskryf Lukas die reis van Troas na Milete soos Paulus dit gereël het, waarskynlik met die skip se kaptein en met sy metgeselle. Nadat Paulus ’n hele nag lank gepraat het, het hy nog...