Die Handelinge van die Apostels: Paulus op die Areopagus Deel 3 (Hand 17:29-31) – Francois Malan
17:29 Na Paulus se positiewe aansluiting by die Griekse kunstenaars se insig in die hoë waarde van die mens as nageslag van God (17:28), keer hy terug na sy ontmaskering van die Grieke se tempels wat nie die Skepper van...