Daar is konflik in die gemeente
Courage may be the most important of all virtues,because without it one cannot practise any other virtue with consistence – Maya Angelou
Daar is konflik in die gemeente
Daar is konflik in die gemeente – wat doen ons nou? In gemeentes is daar dikwels mense met botsende agendas. Hoe hanteer ons hierdie konflik?
- Fokus op die noodsaaklike doelwitte. Jy kan so ontsteld word dat jy skoon vergeet wat jy eintlik wil bereik. Hoe lyk “wen”? As die konflik verby is en jy het “gewen,” hoe sal dinge dan lyk?