Lewenslesse geleer
If you don’t like something, change it. If you can’t change it, change your attitude – Maya Angelou
Lewenslesse geleer
Bill Easum gee ‘n lys van lewenslesse wat hy geleer het:
- God is alles; volg sy lyding in jou lewe en jy sal nooit teleurgesteld wees nie Bou ‘n soliede fondament van geloof in ‘n liefdevolle God.
- Verhoudings is noodsaaklik vir ‘n vervulde lewe. Bespreek gereelde tyd om met familie en vriende te spandeer. Moenie dat enigiets hierdie tyd van jou steel nie.
- Begin spaar sodra jy jou eerste salaris kry.