Die woord gesindheid
Die woord gesindheid – Francois Malan
Derick vra:
Hoeveel keer kom die woord gesindheid in die Bybel voor?
Derick vra:
Hoeveel keer kom die woord gesindheid in die Bybel voor?
In the darkest hours of life, you got to believe something specific….to believe one thing is also to disbelieve another. To say yes is also to say no – Jaroslav Pelikan
Daar is ‘n snaakse siening dat soos ons kennis van God toeneem die geheimenis sal verdwyn. Daarmee saam verdwyn die sin van wonder en eerbied. Hierdie siening is snaaks vir twee redes:
In Christ’s God-to-humanity relation, he is a prophet; in his humanity-to-God relation he is a priest; in his headship over all humanity he is a king – Herman Bavinck
Kersfees is ‘n tyd waar ons die wêreld behoort uit te nooi en te praat. Maar wat doen ons? Ons mompel ‘n paar woorde.
Die Woord het mens geword en onder ons kom woon. Ons het sy heerlikheid gesien, die heerlikheid wat Hy as die enigste Seun van die Vader het, vol genade en waarheid (Johannes 1:14)
Hierdie Woord van wie Johannes hier praat het ‘n paar merkwaardige eienskappe:
True and sound wisdom consists of two parts: the knowledge of God and of ourselves – Johannes Calvyn
In Matteus 21:23 – 27) is Jesus in die tempel besig om die mense te leer. Die priesterhoofde en die familiehoofde nader Hom met ‘n vraag: Met watter gesag doen U hierdie dinge? En wie het u hierdie gesag gegee? Jesus sien onmiddellik dwarsdeur hulle denke. Hulle vraag is nie ‘n eerlike vraag nie. Daarom antwoord Hy hulle vraag met ‘n vraag van sy eie: Die doop van Johannes, waar het dit vandaan gekom: van God, of van mense af? As hulle hierdie vraag antwoord, sal Hy hulle vraag oor sy gesag antwoord.