www.bybelkennis.co.za Blog
15:13 Nadat Paulus en Barnabas vertel het van wat die Here deur hulle onder die heidene gedoen het, het Jakobus daarop geantwoord met sy insig in die Here se uitsprake deur die profete. Hy het ook die bespreking saamgevat en...
Michele vra: Ek wil graag weet wanneer het die 24 ouderlinge hemel toe gegaan, want volgens Openbaring is hulle in die hemel nog voor die 2de wederkoms van Jesus. Antwoord Prof Hermie van Zyl antwoord: Ons lees van die ouderlinge...
15:4b Paulus en Barnabas lewer verslag (anangéllō om inligting in aansienlike besonderhede te verskaf ) van alles wat God deur hulle gedoen het in die omstandighede wat hulle ervaar het (metá). Lukas verskaf nie weer al die besonderhede van die...
Johan vra: As ’n mens Christus aangeneem maar afgedwaal het en baie jare in erge sonde geleef het, en jy wil na God toe terugkeer – kan mens dadelik vergifnis kry as jy waarlik jammer is? Of moet mens eers...