www.bybelkennis.co.za Blog
GOD SE WIL VIR ELKE MENS EN VIR JOU. Ons het gesien dat God se skeppingswil uitgeloop het op die ontstaan van die mens wat bedoel was om in ‘n besondere verhouding met God te staan. Dit impliseer dat God...
Die gebroke wêreld vernuwe en herskep. Die wil van God is juis dat hierdie gebroke en stukkende wêreld vernuwe en herskep moet word. Reeds in die Ou Testament kry ons die belofte van God se nuwe skepping wat op pad...
Skepping en evolusie. Die teorieë wat hierbo genoem is, laat die vraag ontstaan hoe lang tydperke van evolusie met die skeppingswerk van God versoen kan word. Dit bring vanself die vraag na die verhouding van evolusionisme tot kreasionisme na...
GOD SE WIL MET SY WêRELD. Alles wat ons sien en ken begin met God se skeppingswil. Waarom sou God wou skep? As ons oor God nadink, stuit ons op talle waarom-vrae waarop ons nie antwoorde het nie. Oor dit...