www.bybelkennis.co.za Blog
Vraag Leilanie vra: Ek wil net weet of u dalk vir my meer inligting kan gee oor getalle in drome en in die Bybel. In my droom was die getal 647. Antwoord: Prof Hermie van Zyl antwoord: Drome word dikwels...
14:8 In Listra was ’n man wat onbekwaam was. Sy onbekwaamheid word uitgespel met drie beskrywings om die erns van sy situasie te beskryf en die wonder van sy genesing daarteen te laat skyn: onbekwaam aan sy voete het hy...
Susan vra: Kan julle asb aan my inligting verskaf of die biddende hande ’n “curse” is wat ons aanbid? Mag ek die biddende hande in my huis hê as simbool van God se liefde vir my in gebed? Antwoord Prof...
14:1 ‘In Ikonium het dit net so gebeur.’ Dieselfde patroon van Paulus en Barnabas se optrede speel in Ikonium af: Verse 1-4 vertel van sukses aan die begin, maar dan kom daar verdeeldheid onder die mense wat vir die Jode...