Ouer se rol in ’n volwasse kind se lewe – Hermie van Zyl
Karwen vra: My dogter, 23, word verkeerdelik beïnvloed. Wat is my rol as ouer? Antwoord Prof Hermie van Zyl antwoord: Ons vraagsteller sê nie wat die aard van die verkeerde beïnvloeding is waaraan haar dogter onderwerp word nie. Dit kan...