God as Moeder – Hermie van Zyl
Anel vra: Ek hoor al hoe meer dat daar in eredienste na God die Vader, ook as na God die Moeder verwys word. Waar kom dit vandaan? God Self, Jesus, sy dissipels en die apostels praat tog van God die...

VRAAG: Is die Bybel A-Z die 1953 vertaling? ANTWOORD Prof Jan van der Watt antwoord: Die Bybel A-Z is nie ‘n Bybel nie, maar is ‘n boek wat baie inligting oor die Bybel gee. Dit vertel waar en wanneer die...
Vraag: Ek hoor soveel preke. Lees baie waarhede in die Bybel, maar sukkel nog om dit wat 2000 jaar gelede vir antieke mense geskryf is, vandag effektief toe te pas. Netnou lees ek iets “in” die Skrif wat nie daar...
Liesl vra: Ek wil graag weet of julle my dalk kan help met die volgende: Wat is die rol van die Vader, Seun en Heilige Gees in berading? Antwoord Prof Hermie van Zyl antwoord: Om hierdie vraag na behore te...