www.bybelkennis.co.za Blog
Gerrit vra: Hoe hanteer ek openbarings wat aan my geopenbaar word? Al die onthullings wat ek gehad het tot op hede het te doen met die boek Openbaring. Ek verstaan nie altyd als nie, ek weet nie wat om met...
Barend vra: Ek lees nie in Jesus se geslagsregister in Lukas 3 wie Maria se ouers was nie. Haar stamboom gaan terug tot by Adam maar ek kan nie agterkom wie haar ouers was nie. Antwoord Prof Hermie van Zyl...
Johan vra: Ek sien dat die NG Kerk geswig het onder druk van die wêreld deur vroue as predikante op te lei. Hoekom laat hulle dit toe? Antwoord Prof Hermie van Zyl antwoord: Oor hierdie onderwerp is daar al volledig...
Sonika vra: Hoe bring ek die twee, geloof en dade, bymekaar? Die mens kan nie net met goeie dade die ewigheid verwerf nie. Hoe sluit die vrug van die Gees by dade en geloof aan? Antwoord Prof Hermie van Zyl...