‘n Verskeidenheid temperamente
The laborer, not the loiterer, is worthy of his hire. —Henry Wilkinson
‘n Verskeidenheid temperamente
Tim Keller het pas ‘n belangrike boek – Walking with God through Pain and Suffering (2013) – geskryf waarin hy die vraag waarom daar pyn en lyding is die wêreld is, hanteer. Hierdie is sekerlik ‘n vraag wat almal van ons interesseer en waarop min van ons ‘n goeie antwoord kan gee. Ek glo dat in hierdie boek baie van ons vrae beantwoord sal word. Ek gaan dus ‘n hele aantal blogs hieroor skryf.
Mense ervaar lyding op verskillende maniere, nie net as gevolg van eksterne faktore nie, maar ook as gevolg van interne faktore soos verskillende persoonlikhede en temperamente van diegene wat die lyding ondervind.
Daar is verskillende maniere waarop mense reageer op lyding: