‘n Nuwe Kategismus; Vraag 52
Satan is eager either to tear us by any means [necessary] from the Church, or stealthily to seduce us from it. – John Calvin
‘n Nuwe Kategismus; Vraag 52
[Hierdie is die laaste vraag en antwoord – daar is een vir elke week van die jaar.]
Vraag:
Watter hoop hou die ewige lewe vir ons in
Antwoord:
Dit herinner ons daaraan dat die huidige gevalle wêreld nie al is wat daar is nie; binnekort sal ons saam met God leef en Hom vir altyd in die nuwe stad, die nuwe hemel en die nuwe aarde geniet. Daar sal ons volledig en vir altyd van sonde vrygemaak word en sal nuwe opstandingsliggame kry in ‘n nuwe herstelde skepping. [Onderstreepte gedeeltes is die antwoord vir kinders.]