Die Ou Apostel Kerk
Die Ou Apostel Kerk – Pieter Verster
Vraag
‘n Leser het ‘n paar vrae oor Die Ou Apostel Kerk gevra. Prof Pieter Verster antwoord die vrae afsonderlik:
Ek wil graag my vorige vraag uitbrei. Ek het mos gevra indien ‘n persoon van Die Ou Apostel Kerk in ‘n verhouding is, en die priester keur dit nie goed nie om een of ander rede, sou hy dan sy lidmaat aanraai om die verhouding te verbreek?