6 Mei: ‘n Reis sonder ‘n einde. – Jan van der Watt
Joh 11:47-12:19 (fokus 11:47-57) Een ding wat baie van ons omkrap is as iemand ons geestelike bootjie skommel. Dinge moet liewer maar rustig bly soos dit is. Ons voel veilig in ons gemaksone. Daarom wil ons dikwels nie ons hande...