Daniël 9 – Marius Nel
Jan vra: Die engel sê vir Daniël (Hfst 9) daar is 70 x 7 talle oor sy volk en sy heilige stad bepaal om ses dinge te volbring. Vanaf die datum dat die bevel uitgegaan het om Jerusalem te herstel...
Jan vra: Die engel sê vir Daniël (Hfst 9) daar is 70 x 7 talle oor sy volk en sy heilige stad bepaal om ses dinge te volbring. Vanaf die datum dat die bevel uitgegaan het om Jerusalem te herstel...
PAULINE VRA: In daardie tyd het ek, Daniël, drie weke getreur.DANIËL 10:2 AFR83Ek het klomp weergawes gelees. Ek wonder maar net of Daniel VOOR die visioen al getreur het? Antwoord Prof Marius Nel antwoord In antwoord op die navraag, Daniël...
Christal vra:
Wat sal opgerig word in die heiligdom wat ‘n gruwel vir God sal wees, kom voor in Daniel 11 vers 32, Daniel 12 vers 11. |
Jan Smith vra:
My vraag handel oor die rede waarom die tydperk van sewentig sewetalle wat oënskynlik aaneenloop verdeel word in 69 sewetalle en een sewetal (7 dae of 7 jaar). Laasgenoemde om iewers in die toekoms van toepassing te wees in 31/2 jaar vrede en 31/2 jaar verdrukking gedurende die regering van ‘n antichrist?