Is ek gewillig …
Hy sê dat elkeen van ons hierdie vraag vir onsself moet vra.
- Sal ek met blydskap dien as ek sonder slaap of rus gegaan het?
- Sal ek dien al voel ek ek is nie opgewasse vir die taak nie?
- Sal ek vir ander opoffer as ek min het om te gee – as my opoffering my seermaak?
- Sal ek met vreugde dien as ek emosioneel gedreineer is en finansieel sukkel?
- Sal ek ander dien of stel ek meer daarin belang dat ander my dien?
(2 Korintiërs 5:14 – 15).